Smush Beeldkompressie en optimalisering

Description

Hervergroot, optimaliseer en pers al jou beelde saam met die ongelooflik kragtige en 100% gratis WordPress beeld smusher, wat deur die super span van WPMU DEV vir jou ontwikkel is!

(Jy sê optimaliseer (optimise), ek sê optimaliseer (optimize) … kom ons stel die hele ding af ;))

Bekroonde Beeld Optimeerder.

Smush has been benchmarked and tested number one for speed and quality and is the award-winning, back-to-back proven crowd favorite image optimization plugin for WordPress.

Nou met beeld hervergroting! Stel ‘n maksimum wydte en hoogte en groot beelde sal afskaal soos hulle saamgepers word.

Ons bedieners doen al die harde werk. Stroop versteekde, lywige inligting uit jou beelde en verklein lêer grootte sonder om kwaliteit in te boet.

Groot beeld lêers kan jou webwerf vertraag sonder dat jy dit weet. WP Smush gebruik WPMU DEV se super bedieners om elk een van jou beelde vinnig te smush en alle onnodige data te sny sonder om jou webwerf te vertraag.

Smush meticulously scans every image you upload – or have already added to your site – cuts all the unnecessary data and scales it for you before adding it to your media library.

Pers enige beeld in enige gids saam.

Buiten dat jy jou media-oplaaisels kan smush, wil jy dalk ook die beelde wat in ander lêers gestoor is, saampers. Met Smush kan jy enige beeld in enige gids saampers sodat jy al die beelde op jou webwerf kan optimaliseer – insluitendeNextGENbeelde, beelde gestoor op Amazon S3 met behulp van WP Offload S3 en beelde in elke WordPress plugin en tema pakket!

Versoenbaar met jou gunsteling Media Biblioteek plugins.

Maak nie saak watter plugins jy gebruik om jou WordPress-media-biblioteek beter te bestuur nie, jy is gedek deur Smush. Kyk net na ‘n paar van die plugins waarmee Smush werk om jou webwerf vinniger en meer doeltreffend te maak:

★★★★★
“Ek het geen idee gehad dat my bladsy laai tyd deur die beelde vertraag word nie. Die plugin het die tyd wat dit gevat het byna halveer.” – karlcw

★★★★★
“Ek optimaliseer my foto’s in Photoshop, maar Smush maak dit so maklik – dit doen dit outomaties. Ek kan net terug sit en die spoed geniet.” – helen432

★★★★★

“Smush het gehelp om die totale lêer grootte op my webwerf te verminder en die bladsy spoed te verhoog. Goed gedoen ouens! “- pdci

What about Multisite? Smush can be used to optimize all the images across your entire network! Use global settings or configure each site individually.

Smush is super easy to use – no confusing compression software settings! Smush images in your library one at a time or bulk smush up to 50 images at a time. Plus, configure auto-smush to asyncronously scale and compress some or all of your images as they are being uploaded – it’s incredibly fast.

Hoe vinniger jou webwerf laai, hoe meer sal Google, Bing, Yahoo en ander soekenjins daarvan hou. Jou webwerf sal vinniger laai en ‘n hoër rang geniet.

Features available in Smush include:

  • Optimiseer jou beelde deur gebruik te maak van gevorderde, loslose saampersings tegnieke.
  • Stel maksimum breedte en lengte en groot beelde sal outomaties skaal voordat dit by jou mediabiblioteek gevoeg word.
  • Prosesseer JPEG, GIF en PNG beeld lêers.
  • Optimaliseer enige beeld in enige gids.
  • Asynchroon outo-smush jou aanhegsels vir super vinnige kompressie tydens oplaai.
  • Smush self jou aanhegsels individueel in die mediabiblioteek, of in grootmaat 50 aanhegsels op ‘n slag.
  • Smush alle standaard web-grootte beelde van 1MB of kleiner.
  • Smush beelde sonder enige vertraging met WPMU DEV se vinnige, betroubare Smush API.
  • Globale en individuele instellings vir webwerf-netwerk.
  • Bekyk gevorderde saamgeperste statistieke per aanhegsel en biblioteek totale.

Install Smush now and find out why it’s the most popular image optimization plugin for WordPress available today with over 2.7 million downloads.

Smush kan vir al jou beeld kompressie behoeftes sorg, gratis!

However, if you’d like Super Smush lossy compression, the ability to optimize images up to 32MB, bulk smush optimization for all your images in just one-click, auto-convert PNG to JPEG, the ability to Smush and make a copy of your full-sized images (to restore them at any point) you can always take the next step with WP Smush Pro.

Privacy

Smush does not interact with end users on your website. The only input option Smush has is to a newsletter subscription for site admins only.

Smush uses a third-party email service (Drip) to send informational emails ( Opt-in) to the site administrator. The administrator’s email address is sent to Drip and a cookie is set by the service. Only administrator information is collected by Drip.

Smush sends images to the WPMU DEV servers to optimize them for web use. This includes the transfer of EXIF data. The EXIF data will either be stripped or returned as it is. It is not stored on the WPMU DEV servers.

Oor Ons

WPMU DEV is ‘n premie verskaffer van kwaliteit WordPress plugins en temas. Kyk gerus hier vir premium ondersteuning met enige WordPress-verwante kwessies:
https://premium.wpmudev.org/

Moenie vergeet om op hoogte te bly van alles WordPress nie, van die internet se nommer een hulpbron:
WPMU DEV Blog

Hey, nog een ding … ons hoop jy geniet ons gratis aanbod soveel as wat ons dit geniet het om dit vir jou te maak!

Kontak en Krediete

Oorspronklik geskryf deur Alex Dunae by Dialect (dialect.ca, e-mail ‘alex’ at ‘dialect dot ca’), 2008-11.

Screenshots

  • Kyk toe hoe jou beeldbiblioteek verwerk word - tot 50 beelde op 'n keer.
  • Stel outomatiese-smush om elke beeld te hervergroot en te optimaliseer soos dit opgelaai word.
  • Smush sal beelde vind en optimaliseer.

Installation

  1. Laai diewp-smushplugin in jou/wp-content/plugins/gids.
  2. Aktiveer die plugin deur die ‘Plugins’ kieslys in WordPress.
  3. Configure your desired settings via the Smush settings page in dashboard area
  4. Klaar!

FAQ

Installasie Instruksies
  1. Laai diewp-smushplugin in jou/wp-content/plugins/gids.
  2. Aktiveer die plugin deur die ‘Plugins’ kieslys in WordPress.
  3. Configure your desired settings via the Smush settings page in dashboard area
  4. Klaar!
Ek het sopas Smush geloop en “Google Pagespeed” sê steed my beelde moet saamgepers en hervergroot word. Hoe herstel ek dit?

Dit beteken dat jou beelde nie behoorlik geskaal is vir waar hulle vertoon word nie. Om beelde te skaal voordat dit opgelaai word, kan tydrowend wees, maar kan spasie spaar en oplaai tyd bespoedig. Bepaal eerstens hoe groot jou beeld moet wees. Jy kan die ingeboude ontwikkelaar-gereedskap in Chrome of Firefox gebruik om te bepaal hoe hoog en breed die beeld moet wees. Sodra jy weet hoe groot die beeld moet wees, skaal jy jou beelde na die regte grootte.

Wenk: Jy hoef nie elke beeld afsonderlik te skaal nie. As die beelde in jou mediabiblioteek is behoort jy dit met ‘n plugin te kan herstel.

Verwyder of vervang Smush my oorspronklike volle grootte beelde?

Nope. WordPress crops and resizes every image you upload for embedding on your site. By default, Smush only compresses these cropped and resized images, not your original full-size images. To compress your original full-sized images use Smush Pro.

Watter tipe lêer moet ek gebruik vir my beelde (GIF, PNG, JPG)?

GIF lêers is groot en kan nie baie geoptimaliseer word nie. Dit moet slegs gebruik word as die beeld geanimeer word.

PNG is die beste vir rekenaargegenereerde grafika (vektore, logo’s, lettertipes, ens.), Beelde met min kleure of beelde met deursigtigheid.

JPG moet gebruik word vir fotografie of beelde met baie kleurvariasie.

Ek is ‘n fotograaf, kan ek al my EXIF-data behou?

Yes! EXIF data stores camera settings, focal length, date, time and location information in image files. EXIF data makes image files larger but if you are a photographer you may want to preserve this information. We have included the option to preserve EXIF image data in Smush.

Ek het sopas grootmaat smush geloop en sommige van my beelde het nie saamgepers nie?

First, check to see if you’re receiving any server errors. If your images seem to be processing correctly check the file size of the images being skipped. Images over 1mb will be skipped. To compress images up to 32mb get Smush Pro.

Ek het Smush geaktiveer en ek sien geen verskil in beeldkwaliteit nie. Hoe moet ek weet of Smush werk?

Goeie vraag! Dit is belangrik om te verstaan dat Smush ‘n optimaliserings hulpmiddel is wat gebruik maak van verlieslose beeld kompressie om stoorplek te bespaar en jou webwerf te bespoedig. Smush pers data uit jou beeldlêers uit wat ruimte bespaar, groot beelde verklein, en spoed verbeter sonder om kwaliteit te verander.

Lêer grootte veranderinge in jou media biblioteek, individuele beeldbesparings, gidsbesparings en totale Smush-besparings kan met Smush statistieke dop gehou word. Indien jy nog towerkuns wil sien voer voor en na-bladsy-spoed toetse uit met WP Checkup of Google PageSpeed Insights. Elke klein besparing is belangrik wanneer dit by bladsyspoed kom!

Kan ek nie net Photoshop of ‘n ander beeld verwerkingsprogram gebruik om my beelde te optimaliseer nie?

Optimalisering van al die beeldgroottes wat deur WordPress gegenereer word, beelde wat van plugins en temas ingevoer word, en beelde van ander webwerwe is ‘n pynlike en tydrowende proses.

Smush hanteer die optimalisering van al jou beelde outomaties, ongeag waar dit vandaan kom en kan alleenstaande of saam met Photoshop gebruik word.

Is dit optimaliseer (optimize) of optimaliseer(optimise)?

Dit hang af van watter kant van die dam jy woon … maar of jy sê optimaliseer, optimalisasie, optimaliseerder of Smush godin van spoed, hierdie plugin sal seker maak jou beelde laai blits vinnig.

Reviews

Cool plugin for image optimization

This plugin is great!

I’ve tried pro version with extra compression functionality – it comppressed over 11800 attachments (more than 180 000 images) that i have already compressd using jpegtran and optipng.

Full economy: 3,9 GB. (2.0 GB via super optimization and 1,9 GB by changing size and extensions from png to jpg).

Also i have only 23 mistakes, but i think i’ve lost this images during template and hosting changes.

Now about bad side – i’ve tried trial for pro version and it’s not cool that i can’t by premium license and need to buy a subscription. I don’t need any other plugins from WPMU Dev, so 49$/month for one plugin is too expensive – that’s why i rate it only with 4 stars.

Read all 3,913 reviews

Contributors & Developers

“Smush Beeldkompressie en optimalisering” is open source software. The following people have contributed to this plugin.

Contributors

“Smush Beeldkompressie en optimalisering” has been translated into 29 locales. Thank you to the translators for their contributions.

Translate “Smush Beeldkompressie en optimalisering” into your language.

Interested in development?

Browse the code, check out the SVN repository, or subscribe to the development log by RSS.

Changelog

2.7.9.1

  • Fixed: Conflict with front-end editors

2.7.9

  • Update:

    • Smush settings moved to separate top level page in dashboard ( Smush/Smush Pro )
    • Added Privacy Policy content for Smush in Privacy Policy Guide
  • Geherstel:

    • Conflict with plugin Download Manager, Embed any document, Getty
    • Settings link incorrect for sub sites
    • Don’t load smush settings in front-end
    • Increase php memory limit only if lesser than required
    • Display a warning if custom table isn’t created
    • Attachment details not being displayed when uploading image in post edit screen
    • Compatibility with WP Offload S3 latest version
    • Directory Smush skips 1 image for every iteration of 50 images ( Free version )
    • Nextgen Gallery Stats not updated properly ( Pro Version )
    • Added instructions for Resize Image feature – It works independent of Auto Smush, If “Automatic Smush” is off and
      “Resize my full size image” is kept on, the image would be resized
    • Smush button doesn not appears in Media Modal window for Ultimate Branding
    • NextGen Integration: Smush stats not updated after image deletion
    • Warning/Error for settings on initial setup
  • Integrations:

    • Updated WP Offload S3 integration to smush images with Cloudfront enabled

2.7.8

  • Sluit veranderinge in van opdatering 2.7.7 en ‘n oplossing vir JS foute in persoonlik aangepaste plasingskerm wat posredigering oortjies afskakel.

  • Opdaterings:

    • Kleiner UI veranderinge (Toeganklikheid Oplossings)
    • PNG na JPG: Herlei oor rye tydens URL vervanging om seker te maak dat al die gebeure opgedateer word.
  • Geherstel:

    • Oorslaan knoppie slaan nie beelde oor nie.
    • Wys opgedateerde smush status in media rooster as modale aanhegsel.
    • Font probleem in WordPress naverwerking vir Ubuntu stelsels
    • Nie-herstelbare fout: kry_huidige_netwerk
    • Async Smush werk nie vir sub-gids webwerwe nie.
    • ‘n Lêer rugsteun word nie geskep vir Auto Smush as Async smush afgeskakel is nie.

2.7.6

  • Sekuriteit: Vaste pad – deurkruisings kwesbaarheid. Dankie Ricardo Sánchez(@neorichi) vir die openbaring.

2.7.5

  • Opgedateer

    • UI/UX is opgedateer vir die Bulk Smush bladsy.
  • Geherstel:

    • Begin by die nuutste beeld tydens Bulk Smushing.
    • Daar is ‘n S3 instel fout wanneer AWS sleutels gedefinieer word in die wp-config.php lêer.
    • NextGen smush bladsy werk nie behoorlik nie.
    • Indien WP CLI geinstalleer is – moenie op aktivering na verstellingsblad herlei nie.

2.7.4.1

  • Herstel:
    • get_current_screen()metode veroorsaak foute op sommige webwerwe

2.7.4

  • Bywerking: Geringe UI veranderinge.
  • Herstel:
    • Beelde word nie hervergroot wanneer dit via selfoon toepassing opgelaai word nie
    • Kennisgewings en Waarskuwings
    • S3 aflaai integrasie – Oorspronklike beeld word nie in sommige gevalle verwyder nie.

2.7.3.1

  • Herstel: Pro gebruiker kan nie inskakel by WPMU DEV paneelbord plugin wanneer Smush aktief is nie, fout: “Jou sleutel is ongeldig.”
  • Opgedateer: S3 Integrasie, terugkeer-URL vir enige fout, ‘as3cf_get_attached_file’

2.7.3

  • Herstel:
    • Hand-Smush werk nie
    • Bulk Smush is gebreek vir ‘n paar webwerwe.

2.7.2

  • Opgedateered:
    • Gebruik JS vir die berekening van statistieke terwyl Bulk Smush gebruik word om die Ajax-tyd te verminder.
  • Vaste:
    • Sommige beelde sal bly verskyn in die her-smush lys, as “Hervergroot oorspronklike beelde” geaktiveer is.
    • Indien netwerkwye verstellings geaktiveer is, sal aktiverings knoppies in die verstellings herlei na die netwerk smush verstellings blad in sub-webwerwe.

2.7.1

  • Herstel: Vorderingstaaf dateer nie op nie.

2.7

  • Opgedateer

    • Vinniger beeldoplaaie: Stel async versoek tydsafsnyding na 0, as jy probleme ondervind met Auto Smush, stel die tydsafsnyding met hierdie filter smush_async_time_out
  • Geherstel:

    • Daar is ‘n kwessie met die WP Smush Pro-lidmaatskaps toets.
    • Statistieke: Graderingsboodskap wys verkeerde beeldtelling
    • Statistieke: Sluit gids smush statistieke by media statistieke in.
    • Gids Smush: UI verbetering
    • Gids Smush: Laat her-smushing van gids beelde toe, as die kompressie funksie aangeskakel is.
    • Gids Smush: Herstel leë navrae waarskuwing as daar meer as 5k beelde is.
    • Site Ground Staging – Skakel Async smush af vir trapsgewyse inbringing webwerwe, admin-URL vir async-versoek is verkeerd as gevolg van die Apache-module.
    • Beeld verskyn in die Her-Smush-lys selfs nadat dit gesmush is, as die hervergrotings instellings aanbly.
    • Prestasie: Opgedateerde navraag vir smush beelde telling.
  • Bygevoeg:
    • WP S3 Offload – Plugin Versoenbaarheid vir Verwyder lêers van bediener funksie (Pro weergawe)
    • WP RSS Aggregator versoenbaarheid vir Outo Smush
    • WordPress selfoon toepassing Outo smush versoenbaarheid.

Earlier versions

Verwys asseblief na die aparte changelog.txt lêer.