This plugin hasn’t been tested with the latest 3 major releases of WordPress. It may no longer be maintained or supported and may have compatibility issues when used with more recent versions of WordPress.

Map My Posts

Beskrywing

Met Map My Posts, kan jy maklik kaarte maak met die plek van jou artikel gemerk, gebaseer op die huidige kategorieë of sleutelwoorde.

  • 3 kaart tipes beskikbaar: Google Maps, Google Static Maps (PNG foto), en Geochart Visualizations.
  • Inbed kaarte op enige bladsy met die gebruik van kortkodes [mmp-map], [mmp-staticmap], en [mmp-geochart]
  • Assosieer met ‘n land of enige kaart lokasie.
  • Map My Posts gebruik huidige kategorieë of sleutelwoorde om te help met die land se verenigings.
  • Widgets is beskikbaar om kaarte in die kantstrook te wys.
  • Volle beheer oor grootte, kleur en kliek funksies.
  • Perfek vir Bloggers of musikante wat toer. Ook basies enige iemand wat wil Map My Posts!

Kry hulp

Los asseblief ‘n boodskap op die wordpress.org ondersteuning forum vir Map My Posts

Screenshots

  • Kies ‘n land of soek vir ‘n spesifieke plek wanneer kategorieë of sleutelwoorde bygevoeg of verander word.
  • Die Geochart Widget sal wys waar jou kategorie of sleutewoord en die hoeveelheid artikels oor die muis hover.
  • Volle beheer van Google Map tipes en kontrole.
  • Kaarte en Geocharts can tot enige artikel of bladsy gevoeg word deur die gebruik van kortkodes.

Installation

Vereistes

  • WordPress 3.0 of hoër
  • PHP 5.1.2 of hoër
  1. Laai Map My Posts af na /wp-content/plugins/ leêr en aktiveer die Plugin.
  2. Go to the Map My Posts Settings Menu and enter Google API Key and specify defaults.
    • There is a courtesy limit of 25,000 Google Maps, Geocoding API, and Google Static Map requests per day. Google API keys are available through the APIs console
  3. Onder artikel->kategorieë of artikel->sleutelwoorde, assosieer huidige Taxonomy met plekke. Jy kan ook nuwe kategorieë of sleutelwoorde met plekke vir Map My Posts byvoeg in dié area.
  4. Indien jy wil, voeg een van die Map My Posts Widgets tot die kantstrook.
  5. Wysig ‘n artikel of bladsy en voeg Map My Post kortkode in.

Kwel-vrae

Meer informasie is beskikbaar by die Map My Posts gids op Around This World.

Aanbevelings

Februarie 14, 2017
Less is more. Light is better. You original idea is awesome. Keep going ! These updates would be appreciate : – an update to use the new Google Map API, – make it 100% WPML compatible (join translated locations using shortcode static map) – be able to add our own custom taxonomy from the dashboard
Februarie 1, 2017
Plugin is useless as it has zero functionality. Probably needs a minor update, but currently has no support and no updates.
September 3, 2016
Thank you for this plugin! Exactly what I was looking for, I especially enjoy the geochart! Good job!
Read all 5 reviews

Contributors & Developers

“Map My Posts” is oopbron sagteware. Die volgende mense het bygedra tot die ontwikkeling van hierdie uitbreiding:

Contributors

“Map My Posts” has been translated into 6 locales. Thank you to the translators for their contributions.

Translate “Map My Posts” into your language.

Interested in development?

Browse the code, check out the SVN repository, or subscribe to the development log by RSS.

Changelog

1.0.6

Fixed admin category/tag geocoding

1.0.5

Fixed issues with Google API Key

1.0.4

Administrasie permissies verander. Spaanse vertaling ter danke aan Web Hosting Hub!

1.0.3

Fout reggemaak: kortkode het nie op die regte plek gewys in artikels of op bladsye.

1.0.2

Sluit POT leêr in, vir die vertaling van die Plugin.

1.0.1

Verwyder die leêr met bates van die Plugin om die leêr se grootte te verminder.

1.0

Aanvanklike publieke uitgawe.