Uitbeiding- en Tema Ontwikkelaars

Indien ‘n ontwikkelaar self die Afrikaanse vertaling van hul uitbreiding of tema wil behartig: Ons glo dat ontwikkelaars op WordPress ‘n belang het ten opsigte van die ervaring van webwerf-eienaars en webwerf-gebruikers met hul uitbreiding- of tema. Daarom wil ons nie graag onnodig voorskriftelik wees wanneer dit kom by hoe formeel of informeel die taalgebruik … Lees meer Uitbeiding- en Tema Ontwikkelaars