Beste @fransb555, Geluk met jou…

Beste @fransb555,
Geluk met jou nuwe balkie. Jy kan dit hier sien: https://profiles.wordpress.org/fransb555/
Gebruik asseblief “verstellings” vir “settings” wat beskikbaar is om in te stel en “instelling” vir “settings” wat reeds deur die gebruiker opgestel is.
Groete,
Carike