Uitbredings in Beta-fase

Uitbreidings wat as beta-uitbreidings geklassifiseer word, word ontwikkel met die oog daarop dat dit moontlik in 'n toekomstige vrystelling van WordPress ingesluit sal word.