Alles in Een SEO Pack

Description

Use Alles in Een SEO Pack to optimize your WordPress site for SEO. It’s easy and works out of the box for beginners, and has advanced features and an API for developers.

Opgradeer na Pro Version

Premium Ondersteuning

Vir die eerste keer gestig in 2007, sien waarom AIOSEO die mees afgelaaide plugin in WordPress is.

  • XML Werfkaart ondersteuning – sleutel jou werfkaart in by Google en Bing en verbeter jou SEO
  • Image XML Sitemap submitted to Google and Bing to improve your Image SEO
  • Google AMP ondersteuning (Vinniger Mobiele Bladsye)
  • Google Analise ondersteuning
  • Ondersteuning vir SEO op Standaard Postipes
  • Gevorderde Kanoniese URLs
  • Lei aangehegte bladlsye na ouerpos
  • Stel soekenjins soos Google en Bing outomaties in kennis van veranderinge op jou werf.
  • Ingeboude API sodat ander plugins/temas funksionaliteit kan verkry en uitbrei
  • ENIGSTE gratis plugin om SEO Integrasie en e-Handel werwe te bied, insluitend WooCommerce
  • Nonce Sekuriteit ingebou by Alles in Een SEO Pack
  • Optimaliseer outomaties jou titles vir Google en ander soekenjins
  • Genereer META tags automatically
  • Vermy die tipiese duplikaat inhoud gevind op WordPress blogs
  • Vir beginers, jy hoef nie eers te kyk na die opsies nie, dit werk buite-die-boks. Installeer net.
  • Vir gevorderde gebruikers, jy kan alles verfyn om jou SEO te optimaliseer
  • Jy kan enige titel en enige META beskrywing en enige META sleutelwoorde ignoreer as jy wil.
  • Verenigbaar met baie ander plugins
  • Vertaal in 57 tale
  • PHP 7 100% Versoenbaar

Volg my op Twitter om by te bly met die laaste opdaterings Michael
Torbert

Screenshots

  • XML Sitemaps - Uit die boks ondersteuning vir XML werfkaarte vir alle hoof soekenjins, met outomatiese indiening om te verseker dat soekenjins maklik op jou werf werk. Kies tussen dinamiese of statiese werfkaarte vir beter prestasie.
  • SEO Modules Skakel enige gevorderde SEO modules aan of af soos verkies. Ons span voeg gereeld nuwe SEO modules by, so kyk gereeld.
  • Extensive support Lees ons Quickstart Beginners Gids, Gevorderde Gebruikersgids, Verkry Toegant tot Premium Ondersteuningsforums met voltydse hulppersoneel, en kyk ons wonderlike video tutoriale.
  • Custom Post Types Support Buite die boks ondersteuning vir ALLE Standaard Postipes. Dit is veral handig indien jy enige forum of e-handel sagteware gebruik, of as jy enige standaard werk op jou werf gedoen het.
  • Easily Access SEO content Volledige oorsig van SEO Titel, Beskrywing, en Sleutelwoorde vir die hele plasing/inhoud tipe. Redigeer dit alles vanaf een skerm om tyd te bespaar.
  • Additional Pages for XML Sitemap Jy kan maklik enige bykomende bladsye redigeer om by die werfkaart gevoeg te word bykomend tot die dinamies gegenereerde WordPress bladsye. Dit verseker dat soekenjins soos Google AL jou webwerf se inhoud sien.
  • Quick-Edit Redigeer vinnig jou WordPress SEO inligting sonder om heen en weer tussen verskillende skerms te gaan.
  • SEO Menu Alles in Een bied 'n uitgebreide verskeidenheid premium SEO funksies gratis aan. Perfek vir die beginner of gevorderde gebruiker.

FAQ

Besoek asseblief ons volledige Documentation voordat jy hulp vra vir SEO vanaf die
All in One SEO Pack Support Forum

Vertalings

Algemene Instellings

XML Werfkaarte

Sosiale Meta

Prestasie

Reviews

Yup ! it works for me

No words are enough to thank you. I am using this plugin since just a month & start to getting indexed in google. Simply awesome and newbie friendly. Before using this plugin I have installed some other plugin, but within 3 months my SEO is just there where it was on the day of starting my site. This plugin took my site completely to a new level in the world of SEO.

New functionality and support

Rather poor support. People want to show that everything is under control, but it looks like sometimes they do not understand what are they doing.

Read all 522 reviews

Contributors & Developers

“Alles in Een SEO Pack” is open source software. The following people have contributed to this plugin.

Contributors

“Alles in Een SEO Pack” has been translated into 49 locales. Thank you to the translators for their contributions.

Translate “Alles in Een SEO Pack” into your language.

Interested in development?

Browse the code, check out the SVN repository, or subscribe to the development log by RSS.

Changelog

Alles in Een SEO Pack Changelog